Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "My appelliefie van Inchanga" deur D.J. OPPERMAN
"My appelliefie van Inchanga" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #22005] Di, 23 Maart 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
MY APPELLIEFIE VAN INCHANGA
D J Opperman
(Komas uit 'n bamboesstok, 1979)

Dit was op New Formosa
regs van die perron
tussen die spoorwegtuintjies
waar ernstige asters, malvas, kannas
êrens van Inchanga blom,
maar toevallig tussen hulle
het 'n appelliefie saamgekom.

O my appelliefie,
trek jou Engelse pofferbroekie uit
dat ek tussen die liesies
in die nessie
na die eiertjies versigtig kyk...
O my appelliefie,
waarom wil
my stokkie water wys?
Vorige onderwerp: "Ui" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Voedselvrou" deur WILMA STOCKENSTROM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 01:48:25 MGT 2024